Christelike Liefdesgawe. (1 Korinthiërs 16:1-4)
Met die begin van die laaste hoofstuk van 1 Korinthiërs, antwoord Paulus 'n vraag rakende die "insameling vir die heiliges". Vanuit sy antwoord kry ons dan kosbare beweegredes en beginsels rakende die Christen se liefdesgawe aan die kerk.
Next